Laura Dern

Laura Dern
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Laura Elizabeth Dern
Geboorte 10 Februarie 1967 (1967-02-10)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Dern (gebore 10 Februarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Velvet (1986), Wild at Heart (1990), Jurassic Park (1993), en Wild (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy